Sport


SA-skolespan pak jong Hane

2012-08-10 09:34











Die loskopstut Pierre Schoeman, een van net twee spelers wat in verlede jaar se span was, sal die skolespan aanvoer.

Die flank Thamo Mabuza is die enigste ander speler wat die 0.18-groep vir 'n tweede agtereenvolgende jaar verteenwooordig en sal in die nr. 6-trui uitdraf.

Die losskakel van die Jong Bokkies, Handré Pollard, is op losskakel gekies.
Vrydag in die eerste van drie wedstryde teen Frankryk by die Hugenote Hoërskool in Wellington uit.
Afskoptyd is 17:00. Die 0.18-wedstryd tussen Wallis en Engeland begin 15:00.

SA Skolespan:

15 Jesse Kriel, 14 Sergeal Petersen, 13 Sandile Kubeka, 12 Rohan Janse van Rensburg, 11 Duhan van der Merwe, 10 Handré Pollard, 9 Justin Phillips, 8 Jano Venter, 7 Jean-Luc du Preez, 6 Thabo Mabuza, 5 JD Schickerling, 4 Gideon Koegelenberg, 3 Dayan van der Westhuizen, 2 Malcolm Marx, 1 Pierre Schoeman (kaptein).

Plaasvervangers: 16 Chad Solomon, 17 Ox Nche, 18 Wilco Louw, 19 Abongile Nonkontwana, 20 Daniel du Preez, 21 Akhona Sihunu, 22 Ryno Eksteen, 23 Warrick Gelant.



– Sport24

No comments:

Post a Comment