Wednesday, 8 August 2012

Die doel van hierdie blog.

Hello Almal,

Hierdie is die heel eerste post op my blog afrikaans en trots.
Ek begin hierdie blog met die idee om almal wat afrikaans is en trots daarop is bymekaar te bring.

Ek dink dit is belangrik dat almal wat afrikaans is hulle stemme gehoor laat word.

In hierdie blog wil ek he ons almal moet lekker saam kan praat oor verskeie onderwerpe wat saak maak.

Inligting oor my: 

Ek is 'n 21 jarige, trots afrikaanse man.
Ek bly tans in Johannesburg en ek moet se ek geniet die goot stad nogal.

Enige E--mail en Blogposts is welkom
Trots Afrikaans!

No comments:

Post a Comment